Foon 023 416 1659

Let asseblief daarop dat ons nie konsultasies bied per epos of teks-boodskap nie, aangesien dit uiters oneties sou wees. Indien u ‘n konsultasie verlang, bel asseblief tussen 5nm en 7nm op weeksdae.


GPS Koördinate – S32.33891 E23.31989

 

BELANGRIK: Ons het nie ‘n e-pos adres of toegang tot die internet nie. 

ONS DOEN NIE KONSULTASIES DEUR MIDDEL VAN EPOS OF SMSe NIE. E-pos navrae oor kruie sal nie beantwoord word nie.

Gebruik die onderstaande vorm slegs om ons webmeester te kontak oor sake rakende die webtuiste